2 Timótheüs 1:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Om hierdie rede ly ek ook hierdie dinge; maar ek skaam my nie, want ek weet in wie ek geglo het, en ek is oortuig dat Hy mag het om my pand te bewaar tot dié dag toe.

2 Timótheüs 1

2 Timótheüs 1:10-18