2 Thessalonicense 3:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

ook het ons nie brood by iemand kosteloos geëet nie; maar ons het met arbeid en inspanning nag en dag gewerk om nie iemand van julle tot las te wees nie.

2 Thessalonicense 3

2 Thessalonicense 3:1-16