2 Samuel 9:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe Mefibóset, die seun van Jónatan, die seun van Saul, by Dawid inkom, het hy op sy aangesig geval en hom neergebuig. En Dawid het gesê: Mefibóset! En hy het geantwoord: Hier is u dienaar.

2 Samuel 9

2 Samuel 9:1-13