2 Samuel 9:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En jy moet vir hom die grond bewerk, jy en jou seuns en jou slawe, en jy moet voedsel inbring, dat die seun van jou heer brood het om te eet; maar Mefibóset, die seun van jou heer, sal altyddeur aan my tafel brood eet. En Siba het vyftien seuns en twintig slawe gehad.

2 Samuel 9

2 Samuel 9:1-13