2 Samuel 8:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Arameërs van Damaskus het gekom om Hadadéser, die koning van Soba, te help; maar Dawid het onder die Arameërs twee-en-twintigduisend man verslaan.

2 Samuel 8

2 Samuel 8:1-11