2 Samuel 8:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder het Dawid Hadadéser, die seun van Rehob, die koning van Soba, verslaan, toe dié getrek het om sy mag aan die Eufraatrivier te herstel.

2 Samuel 8

2 Samuel 8:2-11