2 Samuel 7:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom is U groot, Here God! Want daar is niemand soos U, en daar is geen God behalwe U nie, volgens alles wat ons met ons ore gehoor het.

2 Samuel 7

2 Samuel 7:13-26