2 Samuel 7:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Koning Dawid het toe ingegaan en voor die aangesig van die Here gebly en gesê: Wie is ek, Here Here, en wat is my huis, dat U my tot hiertoe gebring het?

2 Samuel 7

2 Samuel 7:8-28