2 Samuel 6:22-23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

22. En ek sal my nog geringer ag as dit — ek sal nederig wees in my eie oë en met die slavinne van wie jy gepraat het, met hulle sal ek myself eer.

23. En Migal, die dogter van Saul, het tot die dag van haar dood geen kind gehad nie.

2 Samuel 6