2 Samuel 6:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en Dawid het hom klaargemaak en met al die mense opgetrek wat by hom was, van Báäle-Juda, om die ark van God, waaroor die Naam uitgeroep is, die Naam van die Here van die leërskare wat op die gérubs troon, daarvandaan te gaan haal.

2 Samuel 6

2 Samuel 6:1-11