2 Samuel 6:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Nadat hulle dan die ark van die Here ingebring en dit op sy plek neergesit het binne-in die tent wat Dawid daarvoor opgeslaan het, het Dawid brandoffers en dankoffers gebring voor die aangesig van die Here.

2 Samuel 6

2 Samuel 6:15-21