2 Samuel 6:13-15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

13. En toe die draers van die ark van die Here ses treë geloop het, het hy ’n bees en ’n vetgemaakte kalf geoffer.

14. Daarby het Dawid met alle mag gedans voor die aangesig van die Here; en Dawid was omgord met ’n linneskouerkleed.

15. So het Dawid en die hele huis van Israel dan die ark van die Here met gejuig en basuingeklank opgehaal.

2 Samuel 6