2 Samuel 6:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe aan koning Dawid meegedeel is: Die Here het die huis van Obed-Edom en alles wat aan hom behoort, geseën ter wille van die ark van God, het Dawid gegaan en die ark van God met vreugde uit die huis van Obed-Edom na die stad van Dawid gebring.

2 Samuel 6

2 Samuel 6:7-14