2 Samuel 5:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe die koning met sy manne na Jerusalem wegtrek teen die Jebusiete, die bewoners van die land, het hulle met Dawid gespreek en gesê: Jy sal hier nie inkom nie, maar die blindes en lammes sal jou verdrywe — dit wil sê: Dawid sal hier nie inkom nie.

2 Samuel 5

2 Samuel 5:4-15