2 Samuel 5:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So het dan al die oudstes van Israel na die koning in Hebron gekom; en koning Dawid het met hulle ’n verbond in Hebron gesluit voor die aangesig van die Here, en hulle het Dawid as koning oor Israel gesalf.

2 Samuel 5

2 Samuel 5:1-9