2 Samuel 4:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en die hoof van Isbóset na Dawid in Hebron gebring en aan die koning gesê: Hier is die hoof van Isbóset, die seun van Saul, u vyand wat u lewe gesoek het; maar die Here het aan my heer die koning vandag wraak gegee op Saul en sy nageslag.

2 Samuel 4

2 Samuel 4:1-11