2 Samuel 4:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het daar ingekom tot binne-in die huis om koring te gaan haal en hom in die onderlyf gesteek; en Regab en sy broer Báëna het ontvlug.

2 Samuel 4

2 Samuel 4:1-8