2 Samuel 3:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en sy tweede was Kíleab, by Abígail, die vrou van Nabal, die Karmeliet; en die derde was Absalom, die seun van Máäga, die dogter van Talmai, die koning van Gesur;

2 Samuel 3

2 Samuel 3:1-6