2 Samuel 3:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Voer dit dan nou uit, want die Here het van Dawid gespreek en gesê: Deur die hand van my kneg Dawid sal Ek my volk Israel uit die hand van die Filistyne en uit die hand van al hulle vyande verlos.

2 Samuel 3

2 Samuel 3:17-26