2 Samuel 24:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het gekom by die vesting Tirus en al die stede van die Hewiete en Kanaäniete, en hulle het uitgekom in die suide van Juda in Berséba.

2 Samuel 24

2 Samuel 24:1-8