2 Samuel 24:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het Dawid daar vir die Here ’n altaar gebou en brandoffers en dankoffers gebring; en die Here het Hom oor die land ontferm, en die plaag is van Israel afgewend.

2 Samuel 24

2 Samuel 24:23-25