2 Samuel 24:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Arauna het gesê: Waarom kom my heer die koning na sy dienaar? Daarop sê Dawid: Om die dorsvloer van jou te koop, om vir die Here ’n altaar te bou, sodat die plaag onder die volk kan ophou.

2 Samuel 24

2 Samuel 24:19-22