2 Samuel 24:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop kom Gad dieselfde dag by Dawid en sê vir hom: Gaan op, bou vir die Here ’n altaar op die dorsvloer van Arauna, die Jebusiet.

2 Samuel 24

2 Samuel 24:13-23