2 Samuel 24:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop sê Dawid vir Gad: Ek is baie benoud; laat ons tog val in die hand van die Here, want sy barmhartighede is groot, maar laat my in die hand van mense nie val nie.

2 Samuel 24

2 Samuel 24:13-21