2 Samuel 24:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Gaan heen en spreek met Dawid: So sê die Here: Drie dinge lê Ek jou voor; kies vir jou een daaruit, dat Ek jou dit kan aandoen —

2 Samuel 24

2 Samuel 24:4-22