2 Samuel 23:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

DIT is die name van die helde wat Dawid gehad het: Joseb-Bassebet, ’n Tagkemoniet, die hoof van die adjudante; hy was Adino, die Esniet, teen agthonderd wat op een keer gesneuwel het.

2 Samuel 23

2 Samuel 23:3-11