2 Samuel 23:35-38 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

35. Hesro, die Karmeliet; Páärai, die Arbiet;

36. Jígeal, die seun van Natan, uit Soba; Bani, die Gadiet;

37. Selek, die Ammoniet; Náharai, die Béërotiet, die wapendraer van Joab, die seun van Serúja;

38. Ira, die Jitriet; Gareb, die Jitriet;

2 Samuel 23