2 Samuel 23:33-36 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

33. Samma, die Harariet; Ahíam, die seun van Sarar, die Árariet;

34. Elifélet, die seun van Ahasbái, die seun van ’n Maägatiet; Elíam, die seun van Agitófel, die Giloniet;

35. Hesro, die Karmeliet; Páärai, die Arbiet;

36. Jígeal, die seun van Natan, uit Soba; Bani, die Gadiet;

2 Samuel 23