2 Samuel 23:27-39 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

27. Abiëser, die Anatotiet; Mebunnái, die Husatiet;

28. Salmon, die Ahohiet; Máharai, die Netofatiet;

29. Heleb, die seun van Baäna, die Netofatiet; Íttai, die seun van Ríbai, uit Gíbea van die kinders van Benjamin;

30. Benája, die Pirhatoniet; Híddai, uit Nahale-Gaäs;

31. Abi-Albon, die Arbatiet; Asmáwet, die Barhumiet;

32. Éljagba, die Saälboniet; die seuns van Jasen; Jónatan;

33. Samma, die Harariet; Ahíam, die seun van Sarar, die Árariet;

34. Elifélet, die seun van Ahasbái, die seun van ’n Maägatiet; Elíam, die seun van Agitófel, die Giloniet;

35. Hesro, die Karmeliet; Páärai, die Arbiet;

36. Jígeal, die seun van Natan, uit Soba; Bani, die Gadiet;

37. Selek, die Ammoniet; Náharai, die Béërotiet, die wapendraer van Joab, die seun van Serúja;

38. Ira, die Jitriet; Gareb, die Jitriet;

39. Uría, die Hetiet — almal saam sewen-en-dertig.

2 Samuel 23