2 Samuel 23:27-32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

27. Abiëser, die Anatotiet; Mebunnái, die Husatiet;

28. Salmon, die Ahohiet; Máharai, die Netofatiet;

29. Heleb, die seun van Baäna, die Netofatiet; Íttai, die seun van Ríbai, uit Gíbea van die kinders van Benjamin;

30. Benája, die Pirhatoniet; Híddai, uit Nahale-Gaäs;

31. Abi-Albon, die Arbatiet; Asmáwet, die Barhumiet;

32. Éljagba, die Saälboniet; die seuns van Jasen; Jónatan;

2 Samuel 23