2 Samuel 23:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Abísai, die broer van Joab, die seun van Serúja, hy was hoof van die drie, en hy het sy spies geswaai oor driehonderd wat gesneuwel het, en het ’n naam gehad onder die drie.

2 Samuel 23

2 Samuel 23:12-28