2 Samuel 23:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

het hy opgestaan en onder die Filistyne geslaan totdat sy hand moeg geword en sy hand aan die swaard gekleef het, sodat die Here daardie dag ’n groot oorwinning bewerk het. En die manskappe het teruggekom agter hom aan net om te buit.

2 Samuel 23

2 Samuel 23:8-16