2 Samuel 22:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

God is my rots by wie ek skuil; my skild en die horing van my heil, my rotsvesting en my toevlug, my verlosser; van geweld het U my verlos.

2 Samuel 22

2 Samuel 22:1-4