2 Samuel 22:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En U verlos die verdrukte volk, maar u oë is teen die hoogmoediges; U verneder hulle.

2 Samuel 22

2 Samuel 22:18-36