2 Samuel 21:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dawid dan het aan die Gibeoniete gesê: Wat moet ek vir julle doen, en waarmee moet ek versoening doen, dat julle die erfdeel van die Here kan seën?

2 Samuel 21

2 Samuel 21:1-11