2 Samuel 21:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en die bene van Saul en van sy seun Jónatan in die land Benjamin, in Sela, in die graf van sy vader Kis begrawe; en hulle het alles gedoen volgens die bevel van die koning. En daarna het God Hom oor die land ontferm.

2 Samuel 21

2 Samuel 21:10-16