2 Samuel 20:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daar het uitgetrek, agter hom aan, die manne van Joab en die Kreti en die Pleti en al die helde — hulle het uit Jerusalem uitgetrek om Seba, die seun van Bigri, agterna te jaag.

2 Samuel 20

2 Samuel 20:1-8