2 Samuel 20:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek is een van die vredeliewendes, van die getroues in Israel. U is daarop uit om ’n stad te vernietig, nogal ’n moeder in Israel. Waarom wil u die erfdeel van die Here te gronde rig?

2 Samuel 20

2 Samuel 20:16-26