2 Samuel 20:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe hy hom uit die pad verwyder het, trek al die manskappe verby agter Joab aan om Seba, die seun van Bigri, agterna te jaag.

2 Samuel 20

2 Samuel 20:9-15