2 Samuel 2:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dawid het ook sy manne wat by hom was, laat optrek, elkeen met sy huisgesin, en hulle het in die stede van Hebron gaan woon.

2 Samuel 2

2 Samuel 2:1-13