2 Samuel 2:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het Abner en sy manne daardie hele nag die Vlakte deurgegaan en deur die Jordaan getrek en deur die hele Bitron en in Mahanáim aangekom.

2 Samuel 2

2 Samuel 2:28-32