2 Samuel 2:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Joab antwoord: So waar as God leef, waarlik, as jy nie gespreek het nie, sou die manskappe môre eers weggetrek het, elkeen agter sy broer vandaan.

2 Samuel 2

2 Samuel 2:23-32