2 Samuel 2:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Veertig jaar oud was Isbóset, die seun van Saul, toe hy koning geword het oor Israel, en hy het twee jaar geregeer; net die huis van Juda het Dawid gevolg.

2 Samuel 2

2 Samuel 2:9-11