2 Samuel 19:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN die hele volk onder al die stamme van Israel het onder mekaar getwis en gesê: Die koning het ons verlos uit die hand van ons vyande, en hý het ons gered uit die hand van die Filistyne, en nou moes hy die land uit vlug vir Absalom;

2 Samuel 19

2 Samuel 19:1-17