2 Samuel 19:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe kom Joab by die koning in die huis en sê: U het vandag die aangesig van al u dienaars beskaamd gemaak, wat vandag u lewe en die lewe van u seuns en dogters en die lewe van u vroue en die lewe van u byvroue gered het,

2 Samuel 19

2 Samuel 19:1-8