2 Samuel 19:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het Abísai, die seun van Serúja, geantwoord en gesê: Moet Símeï nie hieroor gedood word, dat hy die gesalfde van die Here gevloek het nie?

2 Samuel 19

2 Samuel 19:16-31