2 Samuel 19:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en duisend man uit Benjamin was saam met hom; verder Siba, die dienaar van Saul se huis, met sy vyftien seuns en sy twintig slawe saam met hom; en hulle het voor die koning al die Jordaan bereik.

2 Samuel 19

2 Samuel 19:15-27