2 Samuel 18:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het die koning baie ontroerd geword en opgeklim na die bovertrek van die poort en geween; en hy het rondgeloop en só gesê: My seun Absalom, my seun, my seun Absalom! Ag, as ek self maar in jou plek gesterf het! Absalom, my seun, my seun!

2 Samuel 18

2 Samuel 18:23-33