2 Samuel 18:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder het die wag gesê: Ek sien die gang van die eerste is soos die gang van Ahímaäs, die seun van Sadok. Toe sê die koning: Hy is ’n goeie man, en hy kom met ’n goeie boodskap.

2 Samuel 18

2 Samuel 18:22-33