2 Samuel 18:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Joab sê vir hom: Jy is nie vandag ’n man vir ’n boodskap nie, maar anderdag kan jy ’n boodskap bring — vandag mag jy nie die boodskap bring nie juis omdat die seun van die koning dood is.

2 Samuel 18

2 Samuel 18:10-21